Furvlenn hwilans

Johannes 3:26

26Hulle het na Johannes toe gegaan en hulle het vir hom gesê: “Rabbi, daar was ’n Man by jou anderkant die Jordaan-rivier. Jy het vir die mense vertel van Hom. Daardie Man doop nou mense, en almal gaan na Hom toe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index